#afrikaans

107,046 posts

Loading...
Credit to @malindaneldesigns : Kom geniet ‘n heerlike Dames Oggend saam met @cordelia_louise 19 Mei by die Lewe In Christus Gemeente in Vanderbijlpark. Kaartjies is slegs R150pp. Vir meer inligting kontak @driesaburger by ‭0728559664‬ #JyIsGodSeSkepppingsdoel (Artwork designed by @malinda_nel ) #cordelia #weeslief #damesoggend #ladiestea #artist #motivationalspeaker #afrikaans #vanderbijlpark
Van De La Ray tot Nou! Een van die beste shows nog ooit. #bokvanblerkshow #vriende #familie #carnivalcity #vrydagaandvibes #afrikaansemusiek #afrikaans
Hoor die voetstap van die een wat die boodskap bring as jy wonder of daar lig is op jou horison #concert #afrikaans #music #musiek #love #skepper
Weet jy hoe om te fleks? Het jy 'n fleksfrokkie? Stuur dan jou fleks fotos vir ons nou en wees deel van die volledige musiek video! Geniet die voorsmakie ;). Stuur jou fleks foto vir ons na : baasbrandsa@gmail.com As jy gelag het moet jy like, ondersteun ons deur die video te deel. Laat die kuite kramp ! #BaasBrand #Fleks #fleksfoto #afrikaans #musiek #afrikaansmusiek #music #house #gym #localislekker #flex #janbloukaas
Yes al my mense, die Namakwalander is more op Jukebox as Nommer 9 op die lys. Gaan stem gerus vir ons...tonne groete, Deon Groot #afrikaans #lekker #lekkertye #deongroot #deondit #prikkelprikkelboudskudvingerslingertoonstootlekker #musiek #leef
Sonneblom jy het my geleer, om werklik lief te wees vir iemand: moet jy die realiteit van wie, wat en waar daardie persoon is - geheeltelik aanvaar ek moet bieg: ek het hierdie Utopia persoon in my gedagtes geskep en het ploegend gepoog om daardie saadjie wat (van kleintyd) gesaai is, te laat groei om Natuur en Biologie agter alles te verwerp - onbewus dat selfs die mooiste blomme diep donker wortels het : dele wat hulle van die son verduister hou, deur vrees dat dit vir ander onaangenaam sal wees om te aanskou - want ons idee van perfek is slegs gegrond op alles waarvan die sonlig hou. my skat, hoor my as ek vir jou sê - "Jy is mooi." jy is net so mooi in die donker, soos wat jy is verlig en nog niks was al ooit vir my mooier as jou ware sonneblom gesig. ---------------------------------------------------------------------- ----------------------------------------------------------------------skilder: Emil Nolde, Glowing Sunflowers -------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- #digkuns #woordkuns #afrikaans #sonneblom #kuns #art #poetry #poem #wordart #emilnolde #glowingsunflowers
Love Chris Karsten!! #bookworm #books #afrikaans #chriskarsten
All I do is listen to music and overthink shit. #vuurwerke #afrikaans #gedigte #woordeiskuns
WE NEED PICTURES FOR THE CAMPAIGN! PLEASE TAKE A PICTURE COVERING ANOTHER PERSON'S MOUTH https://www.facebook.com/malarybarnaby/
Haaaahahaha nee kyk die Skyler is so engels. 10/10 vir effort tho 😂😂 #afrikaans #funny #mychild
Di maasai simpatici ne abbiamo?
Zur Verstärkung unseres PlayStation Supports suchen wir aktuell in Berlin nach neuen Mitarbeitern die arabisch, türkisch, französisch oder Afrikaans sprechen. Bewirb Dich jetzt per Telefon unter 0800-1307006 oder mit einer EMail an bewerberhotline@sykes.com // We are currently looking for new employees in Berlin for our PlayStation support. If you speak Arabic, Turkish, French or Afrikaans then apply now by phone at 0800-1307006 or send an e-mail to bewerberhotline@sykes.com #Jobs #joboffer #french #arabic #turkish #işteklifi #afrikaans #werksaanbod
Die sagtheid van die reen se dou, laat weet Die spekboom ek sorg vir jou....#afrikaans #mooi #cactus #spekplant
OP VLUG Jy klim op 'n bus, in 'n kar of op 'n vliegtuig selfs in 'n Uber en beweeg weg van dit wat agter is na dit wat voorlê dit moet mos vooruitgang wees, "as jy nie beweeg nie gaan jy dood" maar voor jou is die pad met klippe bestook 'n oormoeg-verkeerskonstabel wys vir jou die om pad en jou binneste begin ruk: iewers word 'n buiteband aan die brand gesteek en jy besef dis altyd eenders, selfs elders. - C #gedigte #Afrikaans #reisafrikaans #shotleft #Mahikengprotests
C’est bon il est l’heure le shop Ekié est enfin disponible Vous pouvez enfin découvrir toute la collection sur www.ekie.shop #ekié #shop #wax #africa #style #waxaddict #cameroon #fashion #hype #2018 #newcollection #afrikaans #africanfashion #brand #shop #look #fashion #africanbeauty #waxaddict #panafrican #panafricanism #waxing #waxprint #lookoftheday
Dis reen, dis wind, dis water.... #afrikaans #afrika #cactus
Ek kon skaars my Vader Abba die dag toe my liewe ma Sy innige tempel tot gronde gebring het Met God, Moffie en brand in een sonde sin In daardie roue sekondes Het ek my doop naam vergeet En net soos die adam van destyds gaan skuil in skaamte Met die bewus wording van my "naaktheid" Maar my God het na my gesoek En na my geroep En my bevraagteken Hoekom ek my naaktheid beskaam En ek het terug gedraai opsoek na my liewe ma Maar al wat ek kon vind was die alleenheid hier binne my wat ek opgeoffer het Sodat eva dalk moontlik met geboorte pyne kan kraam Want die regeerder van duisende koninkryke Stel meer belang in die onskuld van 'n kind as 'n verlore skaap se soeke na identiteit VAT MY WOORD Daar is geen meer plek van aanbidding Waar ek nie Om verskoning moet bedel Selfs nagmaal bly 'n skynheilige nagmerrie Die stene van die ou tempel hier tussen my kinderjare lê nog steeds tussen die neerbuigende vrae Of ek dalk vekrag is? Is dit dalk onbevoegdheid van 'n ma? Of die lafhartigheid van 'n afwesige pa? Dit sal altyd duister vrae in die agtergrond van die Beskaafde burgerlike oordelers wat tempels laat krimmel in die naam van Hom wat eerste tot gronde gebring is bly En vir 'n oomblik was ek vry Toe ek jou liggaam voor in die pastorie kry -J.D Bruwer #Afrikaans #NGKerk #HardWerkGog #Homoseksualiteit
@chillipix had a great past 5 weeks filming and shooting for @atkvoorde . To date we have done @drakensville , @buffelspoort , @atkvhartenbos and @atkvnatalia . Check out their Facebook pages for the videos! We are on a 3 week break before we carry on to do the last 3. #chillipix #atkv #holiday #holidayresort #vakansie #travel #travelblogger #video #professionalphotographer #resortphotography #nikon @nikonsouthafrica #fun #experience #afrikaans #beach #swim #nature #instagood #instdaily #picoftheday
My favorite artwork🦄🤗🤗😍😄 #afrikaans #africanart #africangirl #colorfull
Is dit hoeka net ek... #lol #afrikaans #lag #chucknorris #grappe
Randomly dropped into an open-mic jam session at @thebasementgig ! 🕺😮🕺Ended up spending the night with one of the top music artists in Nigeria, @saeonmoruda 🇳🇬🔥🇳🇬🔥She is one of the most amazing women I have ever met...truly a #uniquetalent with a remarkable story rooted in core truth #perspective and relentless #perseverance ! 🌍🙌🏻💡🌍 #lagosnigeria #nigeria #nigerian #nigerianartist #naija #westafrican #africanmusician #africanculture #afrika #africaculture #thebasementgig #musicartist #africanmusic #discovernigeria #african #afrikaans #instalagos #africanstyle #naijaart #africanartist #africanart #saeonmoruda
Weekend arriving has the same feels as opening gifts.
“JONK IN AFRIKAANS” sien so uit na die 8 kunstenaars wat gaan optree op Saterdag, 20 Oktober 2018! 😱 Trek jou dans skoene aan want hierdie kunstenaars gaan lekker dans musiek sing 💃🏻 #jonkinafrikaans #jia #afrikaans #musiek #konsert #vertoning #sang #dans #jonkwees #jonkvangees #lekkerdans #lekkerafrikaans #carnivalcity #boksburg #brakpan #20Oktober2018 #dansskoene #sokkie #vasdans #afrikaansislekker #afrikaansmusiek #afrikaansismooi
next page →