#winniemysister

39 posts

Loading...
Winnie skryf kerskaartjies wat sy self ingekleur het x groot geniet! #winniemysister #instadecorations #downsyndromeawareness #xmastime #xmascards #preparingforxmas #loveherso
Dis vanaand Winnie se prysuitdeling by Huis Horison...'n feestelikheid #winniemysister #t21 #huishorison #downsyndromeawareness #somuchhappiness #loveinabundance ☆☆
Winnie se somervakansie begin vandag en wat is nou lekkerder as n KFC roomyssie om die vakansie mee te begin #winniemysister #t21 #downsyndromeawareness #downsyndrome #icecreamlover #kfc #summerholiday2018starts #proudofher #stellenbosch #rsa ☆☆
Winnie stop haar tollietjie brei olifant self - sys so trots op haarself en ons op haar! #winniemysister #t21 #downsyndrome #frenchknitting #woolelephant #creativetherapy #proudofher #woolart #shelovestobecreative #
Vanmiddag het die 2 lieverds speelspeel gegroet voor die naweek #winniemysister #t21 #downsyndromeawareness #nothingdownaboutit #bestfriends #huishorison #stellenbosch ☆☆
Maandagoggende is Winnie en haar liewe Tanya se weersiens na 'n naweek so pragtig om te sien - soveel opregte liefde en aanvaarding #downsyndrome #downsyndromeawareness #winniemysister #appreciationpost #lovethemboth #huishorison #stellenbosch ☆☆
"Life (together) is a journey to be experienced, not a problem to be solved" Winnie the Pooh #winniemysister #winnieking #downsyndrome #winniemydownsyndromesister #soproudofher #shenevercomplains #livingourlivestogether #sharingiscaring #winniethepooh ☆☆
Winnie word onvoorwaardelik aanvaar en liefgehe, nie net deur my gesin nie, maar ook deur my vriende. Daarsonder sou hierdie pad soveel moeiliker wees. Dankie @wilnavanh #friendship #love #acceptance #uncontionallove #priveledgedtobehesister #winniemysister #winnieking #dowsyndrome #lovephotography #winniemydownsyndromesister #appreciationpost #loveherso #lovethem #stellenbosch ☆☆
Moeg na n week van harde werk by Huis Horison waar Winnie papier skeur vir herwinning #winniemysister #downsyndrome #winniemydownsyndromesister #downsyndrome #t21 #lieverd #loveherso #huishorison #stellenbosch ☆☆
Winnie op haar gelukkigste in ons huis op haar stoel met ons kat op haar voete en wol in haar hande terwyl sy sport kyk #winniemysister #winniemydownsyndromesister #downsyndrome #t21 #loveher #homeourhappyplace #woolartist #frenchknitting #ourlifetogether ☆☆
Winnie kleur met groot konsentrasie in terwyl ons wag vir ons kos by Piza e Vino Wellington #familyweekend #pizaevino #wellington #winniemysister #downsyndrome #winniemydownsyndromesister #colouring #colouringbook #instacolouring #embracingherlife #ourlivestogether ☆☆
Ons vier vrouedag samet Janneke oppad na Yzerfontein by Knus in die Paarl #womensday #vrouedag #knus #paarl #jannekemydaughter #winniemysister #downsyndrome #lovelyday #familylunch #lovethemso #mylife ☆☆
Winnie is so trots op haar eie tolietjiebrei werk - dis die mooiste wat sy kan skep en mooiste wat sy vir ons kan gee #winniemysister #winnieking #downsyndrome #t21 #winniemydownsyndromesister #frenchknitting #woollover #proudofherself #loverherso #woolartist #stellenbosch ☆☆
Winnie is vanoggend gesond en gelukkig terug na Huis Horison na weke van vakansie en siekwees met haar liewe Tanya aan haar sy #winniemysister #winnieking #downsyndrome #winniemydownsyndromesister #t21 #huishorison #soproudofher #shenevercomplains ❤️
My wonderlike 2 kinders pas hierdie naweek vir Winnie op. By hulle 2 voel Winnie veilig, geliefd en menswaardig #winniemydownsyndromesister #winniemysister #jannekemydaughter #sisteranddaughter #lovethem #theyloveher #appreciationpost #downsyndrome #stellenbosch #homesweethome #familyiseverything